Nie Vir 'n Duisend Miljoen

Nie vir 'n duisend miljoen
Sal ek jou ooit verruil
Nie vir 'n duisend miljoen
Verruil ek ooit my liefde

Al wat ek doen is maar een maal vir jou
Noem my maar sentimenteel
Noem my maar mal ek bly ewig getrou
Dit kan my nie steur nie

Nie vir 'n duisend miljoen
Sal ek jou ooit verruil
Nie vir 'n duisend miljoen
Verruil ek ooit my liefde

Laat my alleen met my strewe
Laat my maar droom oor my lewe
Ek is hier en ek bly aan jou sy
Dit is al wat ek ooit kan begeer

Laat my maar speel met my lewe
Totdat my moed my begewe
Ek is hier en kan en ek sal
En ek wil, en ek bly aan jou sy

Nie vir 'n duisend miljoen
Sal ek jou ooit verruil
Nie vir 'n duisend miljoen
Verlaat ek ooit my liefde

Al wat ek doen is maar een maal vir jou
Noem my maar sentimenteel
Noem my maar mal ek bly ewig getrou
Dit kan my nie steur nie

Nie vir 'n duisend miljoen
Sal ek jou ooit verruil
Nie vir 'n duisend miljoen
Verlaat ek ooit my liefde

Curiosidades sobre a música Nie Vir 'n Duisend Miljoen de Gerrie Pretorius

Quando a música “Nie Vir 'n Duisend Miljoen” foi lançada por Gerrie Pretorius?
A música Nie Vir 'n Duisend Miljoen foi lançada em 2007, no álbum “Ek Sing Vir Jou Bles”.

Músicas mais populares de Gerrie Pretorius

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)