Vier Woorde

Die son sak weg in die verte
Die skemer is vol en alleen
'n Skynsel rooi verf die berge
'n Wolkie vlug iewers heen
'n Bries waai drome van jou en vreugde en reën

Die heel mooiste vier woorde bind ons saam deur die lewe
Die heel mooiste vier woorde is net bedoel vir jou
In my hart bring die woorde altyd, altyd om jou
Die heel mooiste vier woorde is my liefde vir jou
In die soetste akkoorde is my liefde vir jou

Die heel mooiste vier woorde, ek het jou lief

Die nag se sterre wat skitter
Die helder glans van die maan
Die Melkweg glinster ons vreugde
Die aandwindjie fluister jou naam
My hart sing 'n lied van liefde wat nooit sal vergaan

Die heel mooiste vier woorde bind ons saam deur die lewe
Die heel mooiste vier woorde is net bedoel vir jou
In my hart bring die woorde altyd, altyd om jou
Die heel mooiste vier woorde is my liefde vir jou
In die soetste akkoorde is my liefde vir jou

Die heel mooiste vier woorde, ek het jou lief
Die heel mooiste vier woorde, ek het jou lief
Die heel mooiste vier woorde, ek het jou lief
In die soetste akkoorde is my liefde vir jou

In die soetste akkoorde is my liefde vir jou

Músicas mais populares de Gerrie Pretorius

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)