Jou Hart Is Weer Myne

Jou hart is weer myne, ons is weer bymekaar
Na soveel lange jare word liefdeswense waar
Jou hart is weer myne, ek het jou nie verloor
Na soveel eensaam maande, kom jy my weer bekoor
Jy het my lied gehoor

Die lewe was tog so soet vir my want jy was altyd daar
Maar toe het jy die gevoel gekry, my liefde was onwaar
My liefde was onwaar

Nou weet ek daar was 'n ander een wat jou van my wou steel
Met valse woorde wou hy jou hart met niemand anders deel
Met niemand anders deel

O waar is jy, kom terug na my

Jou hart is weer myne, ons is weer bymekaar
Na soveel lange jare word liefdeswense waar
Jou hart is weer myne, ek het jou nie verloor
Na soveel eensaam maande kom jy my weer bekoor
Jy het my lied gehoor

Jou hart is weer myne, ons is weer bymekaar
Na soveel lange jare word liefdeswense waar
Jou hart is weer myne, ek het jou nie verloor
Na soveel eensaam maande, kom jy my weer bekoor
Jy het my lied gehoor

Músicas mais populares de Gerrie Pretorius

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)