Ramkiekieliedjie
Net waar ek gaan is 'n pad voor my oop wat skerp uit my oë soos 'n litteken loop
Hoe die dag ook verblou of rooikam om my ek volg net my hartseer en die naambord is jy