Op Die Voetpad

Op die voetpad o
Bokkie jou hand die
Myne en ons huisie staan klaar in my
Hart se lyne

Deur die dag van die by tot dit rooikrans o
Bokkie vannag sluit hom toe in ons
Pondokkie

Klimaat van jou lyf, o meidjie dousag
Maar jou oë vlieg wyd oor die nimmermeerdag
En die aand skilfer reeds sy bont kleure af waar die voetpad alleen
Oor die blou bulte draf

Op die voetpad o
Bokkie jou hand die
Myne en ons huisie staan klaar in my
Hart se lyne

Deur die dag van die by tot dit rooikrans o
Bokkie vannag sluit hom toe in ons
Pondokkie

Klimaat van jou lyf, o meidjie dousag
Maar jou oë vlieg wyd oor die nimmermeerdag
En die aand skilfer reeds sy bont kleure af waar die voetpad alleen, alleen
Oor die blou bulte
Draf

Músicas mais populares de Chris Chameleon

Outros artistas de Pop rock