Herwonne Land
Ek het jou herwin
Herwin van die see
En waar die stormwaters was
Die aarde aan jou teruggegee
Saad van my begeerte
Son van my woord
Wat bome plant in jou vore teen die kus van die dood
Ek het 'n hemel bo jou gerond
Fondamente laat sak en 'n stad
Laat bloei uit jou grond, ek het jou teruggegee aan die lug
Maar met die eerste sirenes
Met die eerste sirenes van jou weggevlug
Herwonne land