My Pop Val Stukkend
Die skaduwee waarsku die straat
Geslinger uit 'n hoë balkon
Deur die skaars jakarandas van
Die lug die skaduwee
Waarsku die son
Waarsku die son
Deur die lied van die penniefluitjies
Geval op die dreunende straat
My pop met 'n naam soos 'n liggaam
Wat net soos, net soos
'n Mens kon praat
Wat nes 'n mens kon praat
My pop val stukkend
My pop val stukkend
My pop val stukkend
My pop val stukkend
My pop val stukkend
My pop val stukkend
My pop val stukkend
My pop val stukkend
My pop soos 'n mossie geskiet
Korrel-kaal van die vensterbank
Of was dit die wind uit die verte
Of was dit, was dit
My eie hand
Was dit my eie hand?
My pop het geval
Toe die son
Sy brons klok lui
Uit die lug
Toe die wolke die mure wit kalk
Val die skaduwee
Daarin terug
Val die skadu terug
My pop val stukkend
My pop val stukkend
My pop val stukkend
My pop val stukkend
My pop val stukkend
My pop val stukkend
My pop val stukkend
My pop val stukkend
Die skaduwee waarsku die son
Porselein met die ver lug bo
As ek sou val uit 'n hoë balkon
As ek sou breek
Lyk ek ook so
As ek sou breek lyk ek so?
My pop val stukkend
My pop val stukkend
My pop val stukkend
My pop val stukkend
My pop val stukkend
My pop val stukkend
My pop val stukkend
My pop val stukkend
My pop val stukkend
My pop val stukkend
My pop val stukkend
My pop val stukkend
My pop val stukkend
My pop val stukkend
My pop val stukkend
My pop val stukkend
My pop val stukkend