Skedonkie Liefde

My skedonk se bande is al uitgebrand en my brieke bly aanhou om te skree
Ek jaag suid na die koue waters toe my baby's by die see
Met ligte wat altyd te helder skyn vra die mense om verby te kom
My geduld is min die pad raak lank my baby is by die see

Wag vir my daar met jou voete in die sand
Jou voete in die sand cheap wyn in die hand
Wag vir my daar kom so gou as wat ek kan
My baby jy weet hoe baie ek na jou verlang
Hoe baie ek na jou verlang

As ek voet in die hoek sit en vinniger ry sal ek maybe vlieg of dalk opstyg ja vining's nie vining genoeg nie, my baby's by die see
O wie was so slim om die pad na die Kaap vir skedonk so lank te maak ek soek ‘n reguit pad geen draaie nie
Ek moet vinniger ry want ek kan nie langer wag nie

Wag vir my daar met jou voete in die sand
Jou voete in die sand cheap wyn in die hand
Wag vir my daar kom so gou as wat ek kan
My baby jy weet hoe baie ek na jou verlang
Hoe baie ek na jou verlang

My skedonk se bande is al uitgebrand en my brieke bly aanhou om te skree
Ek jaag suid na die koue waters toe my baby's by die see
Met ligte wat altyd te helder skyn vra die mense om verby te kom
My geduld is min die pad raak lank my baby's by die see

Wag vir my daar met jou voete in die sand
Jou voete in die sand cheap wyn in die hand
Wag vir my daar kom so gou as wat ek kan
My baby jy weet hoe baie ek na jou verlang

Wag vir my daar met jou voete in die sand
Jou voete in die sand cheap wyn in die hand
Wag vir my daar kom so gou as wat ek kan
My baby jy weet hoe baie ek na jou verlang
Hoe baie ek na jou verlang
Hoe baie ek na jou verlang
Hoe baie ek na jou verlang
Hoe baie ek na jou verlang

Músicas mais populares de Pieter Smith

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)