Die Heel Beste Lekker

Al lê die Kaap se winter op die berge so blou

Verkies ek daardie langpad terug die langpad terug na jou

O dis die heel beste lekker om langs jou te lê
Om langs jou te lê, om langs jou te lê

Is vir my die beste woorde wat my hart kan sê

Hy sê dis die dun houte wat die vuur warm stook

Maar dis die heel dikste stompe waar hy kos gaar kan kook

O dis die heel beste lekker om langs jou te lê
Om langs jou te lê, om langs jou te lê
O dis die heel beste lekker om langs jou te lê
Is vir my die beste woorde wat my hart kan sê

‘n Ander land se meisies is mos mooi ja dis so

Maar vir my van al die meisies bly die boere meisies bo

O dis die heel beste lekker om langs jou te lê
Om langs jou te lê, om langs jou te lê
O dis die heel beste lekker om langs jou te lê
Is vir my die beste woorde wat my hart kan sê

Namakwaland se blomme is die mooiste wat jy kry

Maar vir my is die mooiste blom die een wat lê langs my

Daar’s min dinge so warm soos die Noord Kaap se son

Maar vir my is jy wat langs my lê veel warmer as hom

O dis die heel beste lekker om langs jou te lê
Om langs jou te lê, om langs jou te lê
O dis die heel beste lekker om langs jou te lê
Is vir my die beste woorde wat my hart kan sê

O dis die heel beste lekker om langs jou te lê
Om langs jou te lê, om langs jou te lê
O dis die heel beste lekker om langs jou te lê
Is vir my die beste woorde wat my hart kan sê
Is vir my die beste woorde wat my hart kan sê

Músicas mais populares de Pieter Smith

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)