Hoe lyk jou lag
Ons almal voel partykeer
Die lewe is ‘n stryd
Ons almal voel partykeer
Ons boer net agteruit
Aan die einde van die tonnel
Skyn ‘n dowwe lig
Alles kom tot ‘n einde
En die goeie kom weer terug
Hoe lyk jou lag?
Hoe lyk jou tande?
Ek dink jy moet jou houding verander
Hoe lyk jou lag?
Hoe lyk jou tande?
Ek dink jy moet jou houding verander
Sou jy probeer bo uitkom
Maar dit voel of alles keer
Maar lees eers tussen die lyne
Daar’s ‘n les wat jy eers moet leer
Jy voel jy kannie wen nie
Maar het jy die game gespeel?
Daar’s ‘n goue reel in die lewe
Dat die geheim sal ek met jou deel
Wys my jou lag
Wys my jou tande
Ek dink jy moet jou houding verander
Wys my jou lag
Wys my jou tande
Ek dink jy moet jou houding verander
Wys my jou lag
Wys my jou tande
Ek dink jy moet jou houding verander
Wys my jou lag
Wys my jou tande
Ek dink jy moet jou houding verander
Wys my jou lag
Wys my jou tande
Ek dink jy moet jou houding verander
Wys my jou lag
Wys my jou tande
Ek dink jy moet jou houding verander
Ek dink jy moet jou houding verander
Ek dink jy moet jou houding verander