Boer Genoeg

Al is sy in die Vrystaat
Al is sy in Transvaal
Al is sy in die Wes Kaap
Ek sal haar daar gaan haal

Levi jeans is gemaak vir haar
Sy maak my hele wêreld deur mekaar

Sy eet haar rump steak medium rou
En sy is nie een van daai wat net wil trou
Sy kyk Super Sport rugby, krieket en golf

Sy's ‘n boere meisie hou van die plaas
Sy soek niks van ‘n metro man of stads geraas
Kampioen van bokdrol spoeg sy’s boer genoeg

Dalk van die Kalahari
Of bo in die Karoo
Al is sy ook in Noord Wes
Of êrens in Limpopo

O Levi jeans is gemaak vir haar
Sy maak my hele wêreld deur mekaar

Sy eet haar rump steak medium rou
En sy is nie een van daai wat net wil trou
Sy kyk Super Sport rugby, krieket en golf

Sy's ‘n boere meisie hou van die plaas
Sy soek niks van ‘n metro man of stads geraas
Kampioen van bokdrol spoeg sy’s boer genoeg
Kampioen van bokdrol spoeg sy’s boer genoeg

‘n Man sal in sy kougom stik
As sy verby stap sal jou nek af ruk
Jou maak dat jy in jou spore stop
Vir haar sal jy self die vloere mop

Levi jeans is gemaak vir haar
Sy maak my hele wêreld deur mekaar

Sy like rump steak medium rou
En sy is nie een van daai wat net wil trou
Sy kyk Super Sport rugby, krieket en golf

Sy's ‘n boere meisie hou van die plaas
Sy soek niks van ‘n metro man of stads geraas
Kampioen van bokdrol spoeg sy’s boer genoeg
Kampioen van bokdrol spoeg sy’s boer genoeg

Músicas mais populares de Neil Somers

Outros artistas de Folk rock