Woorde Uit Jou Mond

Ek wil jou voel
Net vir jou voel
Tussen bougainvilleas wil ek jou soen
Ek en jy
Jy, ek, ons

Jy drink sjampanje
Met jou handdoek op jou kop
Ek kannie ophou
Ek hou my oë op jou
Jou

Daar's hierdie dinge wat jy doen, jy hou my aandag
Maar ek dink ek beplan nou al ons groot dag
Maar ek sal uithou
Ek soek dan net jou
Speel is vir kinders, dink dis tyd dat ons ons groot hou

Ek kry dit in jou woorde
Die woorde uit jou mond
Ek kry dit as jy loop en ek voel jou nog hier rond
Ek's dalk 'n bietjie haastig en glad nie afgerond
Maar ek hang aan die woorde
Die woorde uit jou mond

Jy het al lankal
Hierdie harde hart gevat
En tussen skare
Ek voel jys daar, jy praat met my
Sal ek einde kry?

Daar's hierdie dinge wat jy doen, jy hou my aandag
Maar ek dink ek beplan nou al ons groot dag
Maar ek sal uithou
Ek soek dan net jou
Speel is vir kinders, dink dis tyd dat ons ons groot hou

Ek kry dit in jou woorde
Die woorde uit jou mond
Ek kry dit as jy loop en ek voel jou nog hier rond
Ek's dalk 'n bietjie haastig en glad nie afgerond
Maar ek hang aan die woorde
Die woorde uit jou mond

So ek loop deur die nag
Met die ligte teen die paaie
Daar is iets wat nie kan wag
Dalk my hande deur jou hare
Sien jy soek nog na die regte plek
Ek's net 'n jong warm hand, kom sit jou hande om my nek

Ek kry dit in jou woorde
Die woorde uit jou mond
Ek kry dit as jy loop en ek voel jou nog hier rond
Ek's dalk 'n bietjie haastig en glad nie afgerond
Maar ek hang aan die woorde
Die woorde uit jou mond

Curiosidades sobre a música Woorde Uit Jou Mond de Elandre

Quando a música “Woorde Uit Jou Mond” foi lançada por Elandre?
A música Woorde Uit Jou Mond foi lançada em 2019, no álbum “Boomhuis”.

Músicas mais populares de Elandre

Outros artistas de Pop rock