Musiek

Daar's iets wat gebeur
Wanneer ek dit hoor
Musiek in my ore

Speel dit oor en oor
Ek wag vir die koor
Dan word ek verlore

En nou's ek aan die wonder hoe het ek al die jare sonder dit gegaan?
Met elke noot word ek herinner saam is ons twee net soos kinders, sit ons liedjie aan

Solank as, solank as, solank as die musiek speel, kan ek ja kan ek, kan ek my verbeel als gaan aan in die bitter soete simfonie
Dit hou my, dit hou my, dit hou my aan die gang, dit maak die liefde, die liefde bietjie langer, vriend wat nooit verveel laat my leef deur elke reel

Vas in melodieë
Die rus wat dit gee
Dit is ‘n koneksie

Sing wat ek nie kan sê (Sê)
Om jou hier te hê (Hê)
Is pure perfeksie

En nou's ek aan die wonder hoe het ek al die jare sonder dit gegaan?
Met elke noot word ek herinner saam is ons twee net soos kinders, sit ons liedjie aan

Solank as, solank as, solank as die musiek speel, kan ek ja kan ek, kan ek my verbeel als gaan aan in die bitter soete simfonie
Dit hou my, dit hou my, dit hou my aan die gang, dit maak die liefde, die liefde bietjie langer, vriend wat nooit verveel laat my leef deur elke reel

Sit ons liedjie aan, liedjie aan, hou net vas aan my, moet nie laat gaan, nie laat gaan, kom ons dans al is ons gedaan, ons gedaan
Sit ons liedjie aan

Curiosidades sobre a música Musiek de Elandre

Quando a música “Musiek” foi lançada por Elandre?
A música Musiek foi lançada em 2021, no álbum “Rugsak”.

Músicas mais populares de Elandre

Outros artistas de Pop rock