Waar Die Wind My Waai

Vas op een plek, asem in my nek, dit het my by gebly
Al is dit als verby
Ek kry nie geslaap nie, ek rol net rond, ruk my reg
Ek is klaar geveg

Met woorde soos gewere
My buie is soos die weer
Gedink dit sou beter wees as ons dit opvou en dit wegpak, bere in my rugsak, ontslae raak van jou nommer, my ophou bekommer oor jou

Ek het dit afgelaai saam in die wind gesaai en net soos daai gaan ek waar die wind my waai
Die winter maande, ja my lewe het stil staande gebly, ek gaan waar die wind my waai

Maar nou
Vertrou ek so kalm soos 'n palm
Elke keer
Druk ek weer snooze op my alarm

Ek het geskuil, myself uitgehuil in stereo, probeer by hou
Nou gaan ek aan ek het opgestaan, dit was net te rof, ek het my afgestof

Met woorde soos gewere
My buie is soos die weer
Gedink dit sou beter wees as ons dit opvou en dit wegpak, bere in my rugsak, ontslae raak van jou nommer, my ophou bekommer oor jou

Ek het dit afgelaai, saam in die wind gesaai en net soos daai gaan ek waar die wind my waai
Die winter maande ja my lewe het stil staande gebly, ek gaan waar die wind my waai

Maar nou
Vertrou ek so kalm soos 'n palm
Elke keer
Druk ek weer snooze op my alarm

Ek het dit afgelaai saam in die wind gesaai en net soos daai gaan ek waar die wind my waai
Die winter maande ja my lewe het stil staande gebly, ek gaan waar die wind my waai

Ek het dit afgelaai saam in die wind gesaai en net soos daai gaan ek waar die wind my waai
Die winter maande ja my lewe het stil staande gebly ek gaan waar die wind my waai
Ek gaan waar die wind my waai
Ek gaan waar die wind my waai

Curiosidades sobre a música Waar Die Wind My Waai de Elandre

Quando a música “Waar Die Wind My Waai” foi lançada por Elandre?
A música Waar Die Wind My Waai foi lançada em 2021, no álbum “Rugsak”.

Músicas mais populares de Elandre

Outros artistas de Pop rock