Mode

Elke liewe lieflike letter van jou naam
Daar’s ‘n draf in my stap, vir jou trek ek my beste aan
Wat ek nie als sal doen, verander gou my naam
Betaal dit in, maak my dun sekere dinge bly maar in die mode

Ontrafeling, ja dit is in die mode
Al die goed wat geld kan bring jou mode
Onthou maar net waar jy begin
Onthou maar net waar jy begin
Onthou maar net waar jy begin

Dink maar deeglik deur voor jy dit spandeer
Betaal dit af tot in ewigheid of meer
Altyd aan die werk jy bou ‘n nuwe profiel
Moet net nie vergeet van jou hart, jou lyf, jou siel vergeet

Van mode ontrafeling, ja dit is in die mode
Al die goed wat geld kan bring, ja mode
Onthou maar net waar jy begin
Onthou maar net waar jy begin

Onthou maar net waar jy begin
Onthou maar net waar jy begin

Die lewe is ‘n loopplank, so stap dit uit
Grimering oor al jou self verwyt
‘n Spieëlbeeld van wat jy kan wees net buite bereik
Sê my wat sal jy doen vir dit is jy nog bereid vir mode?
Dit bly net mode

Mode ontrafeling, ja dit is in die mode
Al die goed wat geld kan bring, ja mode
Onthou maar net waar jy begin
Onthou maar net waar jy begin

Mode ontrafeling, ja dit is in die mode
Al die goed wat geld kan bring, ja mode
Onthou maar net waar jy begin
Onthou maar net waar jy begin

Mode ontrafeling, ja dit is in die mode
Al die goed wat geld kan bring, ja mode
Onthou maar net waar jy begin
Onthou maar net waar jy begin

Onthou maar net waar jy begin
Onthou maar net waar jy begin

Curiosidades sobre a música Mode de Elandre

Quando a música “Mode” foi lançada por Elandre?
A música Mode foi lançada em 2021, no álbum “Rugsak”.

Músicas mais populares de Elandre

Outros artistas de Pop rock