In Hierdie Ding

Hier kom die lig
Dit is oggend en ek's uiteindelik weer terug
Ek voel jou rug
En jou asem as jy slaap ek wil hardloop
Dis te laat

Want ons is in hierdie ding
My lief jy's wat ek bemin
En as jou lyf se storie ophou praat
Begin ek by die begin

Want ons is in hierdie ding
Dis hoe dit werk, jy laat my sing
Laat hulle al die deure toe maak
Jy's al wat vir my saak maak
Ons is in hierdie
Duet, Duet
Duet, Duet
Duet, Duet
Duet, Duet
Duet, Duet
Duet, Duet

My lief, my lyf
Jy is alles wat my dra ek sal briewe oor jou skryf
En net jou prag
Kan die hemele en al die sterre ook laat lag

Want ons is in hierdie ding
My lief jy's wat ek bemin
En as jou lyf se storie ophou praat
Begin ek by die begin
Want ons is in hierdie ding
Dis hoe dit werk, jy laat my sing
Laat hulle al die deure toe maak
Jy's al wat vir my saak maak ons is in hierdie
Duet, Duet
Duet, Duet
Duet, Duet
Duet, Duet
Duet, Duet
Duet, Duet

Want ons is in hierdie ding
My lief jy's wat ek bemin
En as jou lyf se storie ophou praat
Begin ek by die begin
Want ons is in hierdie ding
My lief jy's wat ek bemin
En as jou lyf se storie ophou praat
Begin ek by die begin

Want ons is in hierdie ding
Dis hoe dit werk, jy laat my sing
Laat hulle al die deure toe maak
Jy's al wat vir my saak maak ons is in hierdie
Duet, Duet
Duet, Duet
Duet, Duet
Duet, Duet
Duet, Duet
Duet, Duet

Curiosidades sobre a música In Hierdie Ding de Elandre

Quando a música “In Hierdie Ding” foi lançada por Elandre?
A música In Hierdie Ding foi lançada em 2019, no álbum “Boomhuis”.

Músicas mais populares de Elandre

Outros artistas de Pop rock