Ons Is Almal Hier Tesaam

Ons is almal hier tesaam
Vergader in Sy naam verheerlik Hom
Tot die dood was Hy getrou
En daar deur is ons nou Sy eiendom

Laat ons maak soos Hy ons sê
Mekaar steeds lief te hê en Hom bo alles eer
Loof Hom, Christus die Heer

Hy is my geregtigheid
Ek staan volmaak in Hom
Verheerlik Hom

Hy is my geregtigheid
Ek staan volmaak in Hom
Verheerlik Hom

Hy is my geregtigheid
Ek staan volmaak in Hom
Verheerlik Hom die Heer
Loof Hom, Christus die Heer
Loof Hom, Christus die Heer

Músicas mais populares de Danie Botha

Outros artistas de Gospel