Wonderbare Krag

Sal jy kan glo jy's waarlik vrygekoop?
Daar's krag in Sy Naam
Krag in Sy Naam

Wonderbaarlik vry van die sonde en dood
Deur die wonderbare krag
Van die Lam

Daar is krag, krag (Krag)
Wonderbare krag
In die bloed van die Lam

Daar is krag, krag (Krag)
Wonderbare krag
In die kosbare bloed van die Lam

Sal jy dit glo dat jy ool kan oorwin
Deur die krag van die Lam?
Deur die krag van die Lam?

Die ou natuur is dood deur die kruis van Golgota
Deur die wonderbare krag
Van die Lam

Daar is krag, krag (Krag)
Wonderbare krag
In die bloed van die Lam

Daar is krag, krag (Krag)
Wonderbare krag
In die kosbare bloed van die Lam

Wil jy ook vry wees van jou trots en jou traag?
(Krag van die Lam)
(Krag van die Lam)

Kom reinig jou lewe deur die kruis op Golgota
(Wonderbare krag van die Lam)

Daar is krag, krag
Wonderbare krag
In die bloed van die Lam (Van die Lam)

Daar is krag, krag
Ja, wonderbare krag
In die kosbare bloed van die Lam

Kan die wêreld maar sien dat jy vir Jesus dien?
Daar is krag in Sy Naam
Krag in Sy Naam

En sal jy Hom besing en voor die mense hulde bring?
Daar is wonderbare krag
In Sy Naam

Daar is krag, krag
Wonderbare krag
In die bloed van die Lam (Van die Lam)

Daar is krag, krag
Ja, wonderbare krag
In die kosbare bloed van die Lam

Daar is krag, krag
Wonderbare krag
In die bloed van die Lam (Van die Lam)

Daar is krag, krag
Ja, wonderbare krag
In die kosbare bloed van die Lam

Músicas mais populares de Danie Botha

Outros artistas de Gospel