U Kan Die Onmoontlike Vermag

Heer ons God, U alleen is Skepper van die hemel en die aarde
Heer ons God, U het als gevorm deur die mag van U skeppingswoord

U kan die onmoontlike vermag
U kan die onmoontlike vermag
Groot en sterke God
Vriend en Raadsman, Magtige Heer

U is die Heer wat oor alles regeer

Músicas mais populares de Danie Botha

Outros artistas de Gospel