Ja Ek Glo / Believe
Ja ek glo dat alles in die groot heelal aan U behoort
Ja ek glo U hou U hand oor al wat leef, wat in U glo
Ja ek glo dat elkeen wat die pad verloor net op kan kyk
En U sal kom, ja ek glo, ja ek glo
Ja ek glo U hou U hand in die hierdie tyd ook oor my
Ja ek glo dat elkeen wat U Naam bely gered kan word
Elke keer as ek die werk van U hand aanskou, die helder son
Die reën, die maan, dan weet ek weer waarom ek glo
I believe for every drop of rain that falls a flower grows
I believe that somewhere in the darkest night a candle glows
I believe for everyone who goes astray someone will come
To show the way, I believe, I believe
I believe above the storm the smallest prayer will still be heard
I believe that someone in the great somewhere hears every word
Every time I hear a newborn baby cry or touch a leaf or see the sky
Then I know why I believe (I believe, yes I)
I believe