Hy Het Opgestaan

Wat kan ons skei van die liefde van Jesus?
Honger, benoudheid of naaktheid, 'n swaard?
Wie sal ons ooit voor 'n regter kan daag?
Jesus het self vir ons die prys betaal

Want Hy het opgestaan
Hy het die dood oorwin
Hy het my vrygemaak
Ek is 'n Koning se kind

Want Hy het opgestaan
Hy het die dood oorwin
Hy het my vrygemaak
Ek is 'n Koning se kind

Wat sal ons sê van al hierdie dinge?
Die Here is vir my, wie sal teen my kan wees?
In al hierdie dinge is ek meer as oorwinnaar
Die Here is vir my, wie sal teen my kan wees?

Want Hy het opgestaan
Hy het die dood oorwin
Hy het my vrygemaak
Ek is 'n Koning se kind

Want Hy het opgestaan
Hy het die dood oorwin
Hy het my vrygemaak
Ek is 'n Koning se kind

Ek is oorwinnaar (Ek bewe nie meer)
Dood vir die sonde (Hy's in beheer)
Ek het gesterwe (In Jesus die Heer)
Dood vir die sonde (My Koning en Heer)

Want Hy het opgestaan
Hy het die dood oorwin
Hy het my vrygemaak
Ek is 'n Koning se kind

Want Hy het opgestaan
Hy het die dood oorwin
Hy het my vrygemaak
Ek is 'n Koning se kind
Want Hy het opgestaan, opgestaan

Músicas mais populares de Danie Botha

Outros artistas de Gospel