Hoe Heerlik

As ek die werk van U hande aanskou
Wat is die mens dat U aan hom dink?
Die aarde, son, die sterre en die maan
Die heerskappye gee aan men 'n kind

Hoe heerlik Heer is U Grote Naam
Alles wat asem het, prys Hom saam
Groot is U Majesteit, Heilig U Naam
Here, ons God, ons buig voor U Naam

Ek wil U loof met my hele hart
En met my mond al U wonders vertel
Ek wil bly wees en juig in U Naam (In U Naam)
U laat my heers, U oorwinning verstaan

Hoe heerlik Heer is U Grote Naam
Alles wat asem het, prys Hom saam
Groot is U Majesteit, Heilig U Naam
Here, ons God, ons buig voor U Naam

Hoe heerlik Heer is U Grote Naam
Liefde en trou sal vir ewig bestaan
Van waar die son op kom en weer ondergaan
Daar sal die skepping die prys vir U Naam

Hoe heerlik Heer is U Grote Naam
Alles wat asem het, prys Hom saam
Groot is U Majesteit, Heilig U Naam
Here, ons God, ons buig voor U Naam

Is U Grote Naam
Prys Hom saam
Heilig U Naam
Here, ons God, ons buig voor U Naam

Músicas mais populares de Danie Botha

Outros artistas de Gospel