Donker Nag
Hier op my pad
Stap ek maar aan
Soms voel dit vir my
Dat niemand verstaan
Hoor ek U stem
Sê stap maar net aan
Al lyk dit so donker
Ek weet waar jy gaan (Weet waar jy gaan)
Hier in die donker nag
Sal ek op U bly wag
Want U's getrou o Heer
U sal my leer
Maar in die donker nag
Sal ek op U bly wag
Want U's my helper Heer
U dra my deur
Hier in my hart
Is daar 'n pad
Wat ek nie ken
Waarop ek verdwaal
Al was ek ver
U het my kom haal
Honger en dors
My siel was so kalm
Maar in die donker nag
Sal ek op U bly wag
Want U's getrou o Heer
U sal my leer
Maar in die donker nag
Sal ek op U bly wag
Want U's my helper Heer
U dra my deur
Hier in die donker nag
Sal ek op U bly wag
Want U's getrou o Heer
U dra my deur
So hoor ek U stem (Hoor ek U stem)
Sê stap maar net aan (Stap maar net aan)
Al voel jy so ver (Voel jy so ver)
Ek weet waar jy gaan (Weet waar jy gaan)
Maar in die donker nag
Sal ek op U bly wag
Want U's my helper Heer
U dra my deur