Net Vir Jou [Acoustic]

Hoe sal jy dit ooit verstaan
As jy nie weet waaroor dit gaan
Hoe kan jy my so vermy
As jy dan sê jy's lief vir my
Hoe kan jy dan aanhou sê dat jy net vir my wil hê!

Ek wil graag weet
Waar ons staan
En waar ons gaan

Want ek wag
Net vir jou
Net vir jou
Kyk hier staan ek nou en wag
Net vir jou
Net vir jou
O, ek staan en wonder
Hoe kan jy dan vir my sê dat jy my lief het
As ek wag
Net vir jou
Net vir jou
Om my weer vas te hou

Hoe kan ek alles vir jou gee
As my hele hart vir my sê nee
Jy sê vir my dis als okay
En ek moet net nog langer bly
Dan hou jy my vas en ek weet
Jy het klaar van my vergeet

Ek wil graag weet
Waar ons staan en waar ons gaan
Want ek wag
Net vir jou
Net vir jou
Kyk hier staan ek nou en wag
Net vir jou
Net vir jou
O, ek staan en wonder
Hoe kan jy dan vir my sê dat jy my lief het
As ek wag
Net vir jou
Net vir jou
Om my weer vas te hou

Ek voel dit deur my are
Miskien net onervare
Maar ek kan nie langer vir jou wag nie
Ek kan nie langer nie nog 'n dag nie
Jy is hier maar ek mis jou

As ek wag
Net vir jou
Net vir jou
Net vir jou
Net vir jou
Kyk hier staan ek nou en wag
Net vir jou
Net vir jou
O, ek staan en wonder
Hoe kan jy dan vir my sê dat jy my lief het
As ek wag
Net vir jou
Net vir jou
Om my weer vas te hou

Músicas mais populares de Bobby Van Jaarsveld

Outros artistas de