Een Vir Een

JOHAN OBERHOLZER

Ek wou nog altyd weet hoe jy sou lyk
Wat jy sou sê hoe jy vir my sou kyk
As jy hier langs my gestaan het
As die hemp wat jy aan het na my sou ruik
En as die merk van jou roete
Die sand saam my voete sal loop

Ek sal die blare bly afpluk een vir een
Tot jy sê jy's lief vir my
Tot ek in 'n see vol van dooie blomme staan
Totdat my hande nie meer langer voort kan gaan
Ek sal die velde bly deurstap een vir een
Tot jy sê jy's lief vir my
Al moet ek al die woude uitwis en my suurstof alles op is
Een vir een vir een

Jy weet so goed soos ek dis al manier
Jy steek dit weg maar ek sal altyd hier bly
Want jou lyf se rigting in jou hart se bedding van rose wat blom
En ek sal nie ophou my oë altyd op jou hou

Ek sal die blare bly afpluk een vir een
Tot jy sê jy's lief vir my
Tot ek in 'n see vol van dooie blomme staan
Totdat my hande nie meer langer voort kan gaan
Ek sal die velde bly deurstap een vir een
Tot jy sê jy's lief vir my
Al moet ek al die woude uitwis en my suurstof alles op is
Een vir een, vir een

Dit raak moeilik om asem te haal
Groen is amper weg en alles raak vaal
Maar die blare raak min
Maar ek tel maar weer een vir een, vir een
Want ek staan nog alleen

Ek sal die blare bly afpluk een vir een
Tot jy sê jy's lief vir my
Tot ek in 'n see vol van dooie blomme staan
Totdat my hande nie meer langer voort kan gaan
Ek sal die velde bly deurstap een vir een
Tot jy sê jy's lief vir my
Al moet ek al die woude uitwis en my suurstof alles op is
Een vir een, vir een

Een vir een
Vir een

Curiosidades sobre a música Een Vir Een de Bobby Van Jaarsveld

Em quais álbuns a música “Een Vir Een” foi lançada por Bobby Van Jaarsveld?
Bobby Van Jaarsveld lançou a música nos álbums “Die Eerste 10 Jaar” e “Maak 'n Wens” em 2014.
De quem é a composição da música “Een Vir Een” de Bobby Van Jaarsveld?
A música “Een Vir Een” de Bobby Van Jaarsveld foi composta por JOHAN OBERHOLZER.

Músicas mais populares de Bobby Van Jaarsveld

Outros artistas de