Dit Is Hier

Ek kan nie veel langer wag nie
Dit voel of ek wil skree
Of ek wil ingee
Ek wil dit gil maar weet ek mag nie
Maar wag hier kom dit weer, nog 'n keer
Alles brand hier binne in my
Kan dit nie langer wegsteek
Dit wil uitbreek
Iets wat ek nou dadelik moet kry
Dis binne jou en binne my

Ek weet nie wat dit is nie
Maar dit is nou hier
En dit is alles
Wat ek kon wens en meer asof ek mal is
Orals brand die vure op die strande
Ja ek het jou hier in my twee hande
Ja dit is nou hier

Ek wens ek kon dit stywer vashou
So stewig soos ek nou
Net vir jou hier
Binne in my arms toevou
Ek soek 'n bietjie meer
Ek gaan probeer om
Almal wat ek rondom my sien
Die selfde te laat voel
Ek bedoel dit
Almal bietjie vrede verdien
Vergeet van wat jou onder kry

Ek weet nie wat dit is nie
Maar dit is nou hier
En dit is alles
Wat ek kon wens en meer asof ek mal is
Orals brand die vure op die strande
Ja ek het jou hier in my twee hande
Ja dit is nou hier

Dit is nou hier
En dit is alles
Wat ek kon wens en meer asof ek mal is
Orals brand die vure op die strande
Ja ek het jou hier in my twee hande
Ja dit is nou hier

En dit is alles
Wat ek kon wens en meer asof ek mal is
Orals brand die vure op die strande
Ja ek het jou hier in my twee hande
Ja dit is nou hier

Curiosidades sobre a música Dit Is Hier de Bobby Van Jaarsveld

Quando a música “Dit Is Hier” foi lançada por Bobby Van Jaarsveld?
A música Dit Is Hier foi lançada em 2014, no álbum “Maak 'n Wens”.

Músicas mais populares de Bobby Van Jaarsveld

Outros artistas de