Jy Sê Nie Meer Nie

Die enigste vir my
Die een wat my laat lag en my laat huil
'n Vriend vir my
'n Legkaart van liefde
Sonder dit sal alles om ons vou
En alles ophou

Deur die storm waters het ons aan mekaar geklou
Daar is niks wat ons kon breek nie maar vir nou

Jy sê nie meer jy's lief vir my nie
Jy wil nie meer vir my baklei nie
Ek mis vir jou
Onthou jy nog hoe alles eens was
Jy gee nie meer jou hart vir my nie
Dis nou nie meer net ek en jy nie
Waar's die jy wat ek onthou wat my kon vashou
Jy sê nie meer jy's lief vir my nie

Toe ek en jy nog een was
Kon die aarde om ons val en alles stop
Want jy's by my
Wat het dan verander
Hoe het ek geleer om op te hou
Te baklei vir jou

Almal kon dit sien as ek my arms om jou vou
Daar was niks wat ons kon breek nie maar vir nou

Jy sê nie meer jy's lief vir my nie
Jy wil nie meer vir my baklei nie
Ek mis vir jou
Onthou jy nog hoe alles eens was
Jy gee nie meer jou hart vir my nie
Dis nou nie meer net ek en jy nie
Waar's die jy wat ek onthou wat my kon vashou
Jy sê nie meer jy's lief vir my nie

Tyd gaan verby
Kom sê jy's lief vir my
En waar gaan ons nou
Ek mis jou

Jy sê nie meer jy's lief vir my nie
Jy wil nie meer vir my baklei nie
Ek mis vir jou
Onthou jy nog hoe alles eens was
Jy gee nie meer jou hart vir my nie
Dis nou nie meer net ek en jy nie
Waar's die jy wat ek onthou wat my kon vashou
Jy sê nie meer jy's lief vir my nie

Curiosidades sobre a música Jy Sê Nie Meer Nie de Bobby Van Jaarsveld

Quando a música “Jy Sê Nie Meer Nie” foi lançada por Bobby Van Jaarsveld?
A música Jy Sê Nie Meer Nie foi lançada em 2014, no álbum “Maak 'n Wens”.

Músicas mais populares de Bobby Van Jaarsveld

Outros artistas de