Vir Jou Geval

Sit jou lyf styf teen myne ek wil jou so graag teen my voel hier op die dans vloer
Net vir mekaar bedoel
Ons dans vir ure, druppels teen die mure, so hard vir jou geval, val, val

Jy
Jy is vir my gemaak
Jy laat die lig weer skyn
Jy laat die oomblik tel
En jy lyk
Aan die brand vanaand
Jy laat die dak in val
Jy laat die tyd stil staan

So hoe moet ek net hier vir jou staan en kyk, my drome skiet die lugte uit met hoe jy lyk
En hoe kan ek meer as net jou aandag kry, jy maak iets wakker hier in my met hoe jy lyk

Sit jou lyf styf teen myne ek wil jou so graag teen my voеl hier op die dans vloer
Nеt vir mekaar bedoel
Ons dans vir ure, druppels teen die mure, so hard vir jou geval, val, val, val

Praat 'n bietjie minder, wys 'n bietjie meer vir my
Ek voel jou hande, dit maak my mal verby

Ek
Ek is verslaaf aan jou
Ek soek jou hier en gou
Ons tyd is nou

So hoe moet ek net hier vir jou staan en kyk, my drome skiet die lugte uit met hoe jy lyk
En hoe kan ek meer as net jou aandag kry, jy maak iets wakker hier in my, vir jou geval (Vir jou geval, val, val)

Sit jou lyf styf teen myne ek wil jou so graag teen my voеl hier op die dans vloer
Nеt vir mekaar bedoel
Ons dans vir ure, druppels teen die mure, so hard vir jou geval, val, val, val

Praat 'n bietjie minder, wys 'n bietjie meer vir my
Ek voel jou hande, dit maak my mal verby
Ons dans vir ure, druppels teen die mure, so hard vir jou geval, val, val, val

Ons dans die aand verby
Want ons het saam geval
Saam val ons weer en weer en weer en weer

Sit jou lyf styf teen myne ek wil jou so graag teen my voеl hier op die dans vloer
Nеt vir mekaar bedoel
Ons dans vir ure, druppels teen die mure, so hard vir jou geval, val, val, val (So hard vir jou geval)

Praat 'n bietjie minder, wys 'n bietjie meer vir my
Ek voel jou hande, dit maak my mal verby
Ons dans vir ure, druppels teen die mure, so hard vir jou geval, val, val, val (So hard vir jou geval)

Músicas mais populares de Arno Jordaan

Outros artistas de Afrikaans