Spring Bokke
Êrens staan 'n beker wat weer terug moet kom
Groen en goue glorie Bokke veg vir hom
Êrens koer die vlaktes soos een man wat sing
Staan 'n veld vol Bokke wat 'n beker sal bring
Springbokke gaan vir die pale
Spring op en gaan haal die beker
Maak seker hy kom weer huis toe vandag
Dis mos wat jou hart sê
Waar die groen en die goud lê
En ons almal weet ons sal weer trots staan en wag

Groen en goud is die drome wat waar is vandag
Die tyd stap aan op die velde
En die Bokke sal nie wag
Agter die son se strale
Draf manne deur die staal
Die trotse hart van die Bokke
Wat die beker weer kom haal