Draai Om

Ons ken die son ons ken die wolke
Ons ken die paaie wat ons liefde loop van droom en hoop
En alles draai om jou

Maar 'n donker nag wil jou kom steel het
Toe jy soos altyd in jou kar wil klim
En weer begin sonder my by jou

En my hart roep uit
Draai om
In my het jou hart gelewe
En ek weet jy sal my vergewe
In my diep verlange brand jou lig en is jy terug by my

En die woorde wat ons gesê het
Wat hier tussen ons liefde kom lê en steel jou hart se son
Maar ek vra jou engel draai weer om jy’s myne

Ons het gelag maar ons ken trane
Ons ken die gange waarin drome dwaal
Maar ek kom jou haal en ek sal jou altyd kry

As 'n koue wind jou hart ontvoer het
Kan my laaste woorde jou laat weet
Jy kan als vergeet want more staan ek hier

En my hart roep uit
Draai om
In my het jou hart gelewe
En ek weet jy sal my vergewe
In my diep verlange brand jou lig en is jy terug by my

En die woorde wat ons gesê het
Wat hier tussen ons liefde kom lê en steel jou hart se son
Maar ek vra jou engel draai weer om jy’s myne

Tot alles opraak myne
Sal jou ewig aanraak myne
En as jy twyfel sal my hartklop roep na jou draai om

In my het jou hart gelewe en ek weet jy sal my vergewe
In my diep verlange brand jou lig
En is jy terug by my

En die woorde wat ons gesê het
Wat hier tussen ons liefde kom lê en steel jou hart se son
Maar ek vra jou engel draai weer om
Ek vra jou engel draai weer om
Ek vra jou engel draai weer om jy’s myne

Curiosidades sobre a música Draai Om de Arno Jordaan

Quando a música “Draai Om” foi lançada por Arno Jordaan?
A música Draai Om foi lançada em 2014, no álbum “As Jy Hier Is”.

Músicas mais populares de Arno Jordaan

Outros artistas de Afrikaans