Vat Aan My
Ek kyk vir jou maar jy kyk by my verby
Ek hoor jou stem wat in alles by my bly
En ek roep jou naam maar jy weet nie waar ek is
En dan loop jy weg sal die wind se vlerke jou laat voel
Ooh jy klop aan my hart my hart is vir jou gemaak
Ooh jy vat aan my hart ek voel jou hand aan my raak
As die wêreld gaan lê sal jy nogsteeds by my bly?
Ek sal jou kry
Jy vat aan my
Ek droom van jou met jou arms om my lyf
Ek droom van hoe jy briewe vir my skryf
Maar jou woorde slaap in die donker van my hart
En al draai jy om sal my hart se liefde langs jou loop
Ooh jy klop aan my hart my hart is vir jou gemaak
Ooh jy vat aan my hart ek voel jou hand aan my raak
As die wêreld gaan lê sal jy nogsteeds by my bly?
Ek sal jou kry
Jy vat aan my hart en ek is verlore
Jy vat aan my hart en hy klop vir jou
En soos wat die dinge dae verander
Voel ek nader aan jou gee jou hart vir my
Ooh jy klop aan my hart my hart is vir jou gemaak
Ooh jy vat aan my hart ek voel jou hand aan my raak
As die wêreld gaan lê sal jy nogsteeds by my bly?
Ek sal jou kry