Dis Net Jy

Dis net jy
Hier by my
Ek en jy lekker kry of is dit al weer verby?

Dis net jy
Hier by my
Laat ons dans vanaand ek is hier jy’s naby my

Dis alweer laat nes gisteraand
Dis in my drome waar jy steeds woon
Ek vat jou hand jy’s aan my kant in die nag
Ek het 'n plek waar jy kan bly
Die eerste draai waar ek jou kry in die nag

Dis net jy
Hier by my
Ek en jy lekker kry of is dit al weer verby?

Dis net jy
Hier by my
Laat ons dans vanaand ek is hier jy’s naby my

Jy is die een waarvan ek hou
Dit is vir ewig en altyd by jou
Ek wil 'n storm van liefde om jou vou

Ek het 'n plek waar jy kan bly
Die eerste draai
Waar ek jou kry in die nag

Dis net jy
Hier by my
Ek en jy lekker kry of is dit al weer verby?

Dis net jy
Hier by my
Laat ons dans vanaand ek is hier jy’s naby my

Dis net jy
Hier by my
Dis net jy

Dis net jy
Hier by my
Ek en jy lekker kry of is dit al weer verby?

Dis net jy
Hier by my
Laat ons dans vanaand ek is hier jy’s naby my

Curiosidades sobre a música Dis Net Jy de Arno Jordaan

Quando a música “Dis Net Jy” foi lançada por Arno Jordaan?
A música Dis Net Jy foi lançada em 2009, no álbum “Gee My”.

Músicas mais populares de Arno Jordaan

Outros artistas de Afrikaans