U Weet Die Beste
Dis soms so moeilik om te glo
Dat Jesus van my hartseer weet
Dis soms so moeilik om te glo
Dat U reeds al my luste dra
En Jesus vergewe my wanneer twyfel die oorhand kry hier binne my
Hier binne my
En Jesus U verstaan as ek weifel en elke traan hier oor my wang
Hier oor my wang
Maar U weet wat’s die beste
Help my om te glo en te vertrou
Op U te vertrou
O Here
Want ek weet U ken my en ek weet U hoor my
U weet die beste
Ja ek weet U ken my en ek weet U hoor my
Net U weet die beste
Dis soms so moeilik om te glo
Dat U my in U hand vashou
Dis soms so moeilik om te glo
Dat U my nooit alleen laat nie
En Jesus vergewe my wanneer twyfel die oorhand kry hier binne my
Hier binne my
En Jesus U verstaan as ek weifel en elke traan hier oor my wang
Hier oor my wang
Maar U weet wat’s die beste
Help my om te glo en te vertrou
Op U te vertrou
O Here
Want ek weet U ken my en ek weet U hoor my
U weet die beste
Ja ek weet U ken my en ek weet U hoor my
Net U weet die beste
En Jesus vergewe my wanneer twyfel die oorhand kry hier binne my
Hier binne my
En Jesus U verstaan as ek weifel en elke traan hier oor my wang
Hier oor my wang
Ek weet U ken my