Jy's 'n Dromer

ANNELI VAN ROOYEN, J HURLEY, T TURNER

Hey hey jy’s ‘n dromer
Die dae gaan een een verby blink warm somer
Daar is sonneblomme wat groet
En heuningbye se soet, jy waar is jy as ons soek?

Stap saam liewe dromer
Kom kyk na die daes van die reën herfstyd se blare
Daar’s nou nog ‘n enkele kans
Neem my hand en hardloop saam kom kyk na die kosmos se dans
Ek wag liewe dromer

Waar reis gedagtes dan met jou heen?
Daar’s tog veel meer te sê om drome met iemand te deel

Hey hey kan jy luister?
Na water se sagte geluid fonteine se vreugde
Duiwe se dagbreek verhaal
Dis als hier buite vir jou as jy net kom om te haal
Hey hey jy’s ‘n dromer

Waar reis gedagtes dan met jou heen?
Daar’s tog veel meer te sê om drome met iemand te deel

Hey hey jy’s ‘n dromer
Die dae gaan een een verby bly warm somer
Daar is sonneblomme wat groet
En heuningbye se soet, en jy waar is jy as ek soek?
Hey hey jy’s ‘n dromer
Hey hey jy’s ‘n dromer
Kom saam liewe dromer

Curiosidades sobre a música Jy's 'n Dromer de Anneli Van Rooyen

Quando a música “Jy's 'n Dromer” foi lançada por Anneli Van Rooyen?
A música Jy's 'n Dromer foi lançada em 1999, no álbum “Ek Wil Jou Ken”.
De quem é a composição da música “Jy's 'n Dromer” de Anneli Van Rooyen?
A música “Jy's 'n Dromer” de Anneli Van Rooyen foi composta por ANNELI VAN ROOYEN, J HURLEY, T TURNER.

Músicas mais populares de Anneli Van Rooyen

Outros artistas de Afrikaans