Jy Is My 24 Uur
Sonder maande van dink en beplan het ek net gefaal
Praat my huiwerige hart nou op eens se gans nuwe taal
Die alarm van my brein het sy soeklig laat afgeweer
Reeds bepaal jy’s ‘n vriend wat geen stelsel ooit sou wou keer
Jy is my 24 uur
Deurs in my hart word nooit gesluit nie
Jy’s gekies en gekeur sê die wag voor my deur
Jy is my 24 uur
As ek dink hoeveel heinings en mure ek nog wou bou
Net om nou te sien hoe hierdie kaart huis van my toevou
Al die inhoud gemerk en veilig gekonfiskeer
Met jou liefde se stempel wat alle verlies afweer
Jy is my 24 uur
Deurs in my hart word nooit gesluit nie
Jy’s gekies en gekeur sê die wag voor my deur
Jy is my 24 uur
Jy is my 24 uur
Deurs in my hart word nooit gesluit nie
Jy’s gekies en gekeur sê die wag voor my deur
Jy is my 24
Jy is my 24
Jy is my 24 uur