Koffiefontein

Jy kan doen net wat jy wil
Ek's oppad terug na jou hart
Ek gaan hom terug vat
Jou myne maak niks om my maak meer saak

Jy kan maar sê net wat jy wil
Dit maak geen verskil
As ek aan jou deur klop maak tog oop
Ek staan met 'n hart vol hoop

Stop vir 'n koffie in Koffiefontein
Kry bietjie petrol daar in Bloemfontein
Ek try jou bel maar ek het geen sein
Ek wens jy was nou by my

Sê my hoekom het jy my laat gaan?
My gelos en die kans om te vergaan
In alles wat ek hoor, hoor ek jou naam
Ek wens jy was nou by my

Die pad na jou hart
Is vol baie draaie
Ek draai die heeltyd af
Op verkeerde paaie
Sal jy ooit rus in jou hart kan kry
Om dit weer te sê dat jy bly lief vir my?

Stop vir 'n koffie in Koffiefontein
Kry bietjie petrol daar in Bloemfontein
Ek try jou bel maar ek het geen sein
Ek wens jy was nou by my

Sê my hoekom het jy my laat gaan?
My gelos en die kans om te vergaan
In alles wat ek hoor, hoor ek jou naam
Ek wens jy was nou by my

Stop vir 'n koffie in Koffiefontein
Kry bietjie petrol daar in Bloemfontein
Ek try jou bel maar ek het geen sein
Ek wens jy was nou by my

Sê my hoekom het jy my laat gaan?
My gelos en die kans om te vergaan
In alles wat ek hoor, hoor ek jou naam
Ek wens jy was nou by my
Ek wens jy was nou by my

Músicas mais populares de Touch Of Class

Outros artistas de Afrikaans