Stille Nag [Duet]

Stille nag, heilige nag
Jesus kind lank verwag
Lig uit lig uit die Vader se ryk
Word uit liefde aan mense gelyk
Loof die Hemelse Kind
Loof die Hemelse Kind

Stille nag, heilige nag
Hemelvors, ons gee ag
Op die lied van die Engelekoor
Herders het dit die eerste gehoor
Juig, die Redder is daar
Juig, die Redder is daar

Stille nag, heilige nag
Jesus, Heer, voor U mag
Voor u ryk moet die duisternis swig
Tot in ewigheid bly U die lig
Heer, gebore vir ons
Heer, gebore vir ons

Curiosidades sobre a música Stille Nag [Duet] de Sonja Herholdt

Quando a música “Stille Nag [Duet]” foi lançada por Sonja Herholdt?
A música Stille Nag [Duet] foi lançada em 1995, no álbum “Dis Kersfees”.

Músicas mais populares de Sonja Herholdt

Outros artistas de Afrikaans