Hanswors

Sy naam is Hans hy's vyf-voet-ses sy van is wobbelu-nought-r-s
Eers was hy klein toe't hy groot geword sy hare is lank en sy baadjie kort

Vietalak die vietalak die bamboesbos in die bamboesbos daar bly hanswors

Sy ma en pa en ook hy hier bly in 'n rietdakhuisie van lat en klei
Die dak toe die lek en die mure kraak en hulle's te ly om dit reg te maak

Vietalak die vietalak die bamboesbos in die bamboesbos daar bly hanswors
Vietalak die vietalak die bamboesbos in die bamboesbos daar bly hanswors

Die mense staan tog so verstom as hy uitgevat in die straat afkom
Hul sê ou hans lyk op sy bes sy van is wobbelu-nought-r-s

Vietalak die vietalak die bamboesbos in die bamboesbos daar bly hanswors
Vietalak die vietalak die bamboesbos in die bamboesbos daar bly hanswors

His name is Hans and he's 6 foot 5 when he was young how he used to jive
Now that he's old he snoozes all day hy hop en hy skiep tot hy lekker kry

Vietalak die vietalak die bamboesbos in die bamboesbos daar bly hanswors
Vietalak die vietalak die bamboesbos in die bamboesbos daar bly hanswors

I know for sure my mamma loves me she stays with me in a family tree
Brothers and sisters I have none soos julle kan sien I'm the only one

Vietalak die vietalak die bamboesbos in die bamboesbos daar bly hanswors
Vietalak die vietalak die bamboesbos in die bamboesbos daar bly hanswors

Sy naam is Hans en hy's vyf-voet-ses sy van is wobbelu-nought-r-s
Eers was hy klein toe't hy groot geword sy hare is lank en sy baadjie kort

Vietalak die vietalak die bamboesbos in die bamboesbos daar bly hanswors
Vietalak die vietalak die bamboesbos in die bamboesbos daar bly hanswors

Vietalak die vietalak die bamboesbos in die bamboesbos daar bly hanswors
Vietalak die vietalak die bamboesbos in die bamboesbos daar bly hanswors

Músicas mais populares de Sonja Herholdt

Outros artistas de Afrikaans