Umfaan

ANTON GOOSEN

(Umfaan)
(Umfaan)
Umfaan, sy roep na jou (Umfaan)
Umfaan, sy is lief vir jou (Umfaan)
Umfaan, dit is haar hart, onthou
Umfaan, bayete, umfaan
Umfaan, bayete, umfaan

Hardloop na die waters van die groot Umfolozi
Daar wag die mooiste meisie vanaand
Gebruik hierdie muti, so sê nyanga
Gaan haal haar met die sekelmaan
Gaan haal haar met die sekelmaan

Umfaan, sy roep na jou (Umfaan)
Umfaan, sy's lief vir jou (Umfaan)
Umfaan, dis haar hart, onthou
Umfaan, bayete, umfaan
Umfaan, bayete, umfaan

Hardloop na die waters van die groot Umfolozi
Nyanga, grootste dokter het gesorg
Vir toorgoed van die hart, ja
So sê nyanga
Gaan haal haar met die sekelmaan
Gaan haal haar met die sekelmaan

Umfaan, sy roep na jou (Umfaan)
Umfaan, sy's lief vir jou (Umfaan)
Umfaan, dis haar hart, onthou
Umfaan, bayete, umfaan
Umfaan, bayete, umfaan

Hardloop na die waters van die groot Umfolozi
Umfaan speel sy penniefluitjie vanaand
Want sy's die een wat sy hart so roer
Met sekelmaan gaan hy haar haal
Met sekelmaan gaan hy haar haal

Umfaan, sy roep na jou (Umfaan)
Umfaan, sy's lief vir jou (Umfaan)
Umfaan, dis haar hart, onthou
Umfaan, bayete, umfaan
Umfaan, bayete, umfaan

Umfaan (Hamba kahle)
Umfaan (Hamba kahle)
Umfaan (Hamba kahle)
Umfaan, hamba kahle, umfaan
Umfaan, hamba kahle, umfaan
Umfaan (Hamba kahle, umfaan)

Curiosidades sobre a música Umfaan de Sonja Herholdt

Em quais álbuns a música “Umfaan” foi lançada por Sonja Herholdt?
Sonja Herholdt lançou a música nos álbums “On Stage/In Die Kalklig” em 1978, “Gunsteling Treffers” em 1992 e “Sonjare” em 2002.
De quem é a composição da música “Umfaan” de Sonja Herholdt?
A música “Umfaan” de Sonja Herholdt foi composta por ANTON GOOSEN.

Músicas mais populares de Sonja Herholdt

Outros artistas de Afrikaans