Hanoverstraat

Loop saam, loop saam deur my lewe
Loop saam deur Hanoverstraat
As die Moppies met kaparangse saamsing
Môre gaan ons seaside toe

Beestepote en 'n lekker afvaltjie
Koop mens in Hanoverstraat
As die fahfee man ons nommertjie uithaal
Dan hoor ons weer die Oubaas praat

Karoesie sê die wind waai tot onder in die Kaap
En die nonnies swaai die lyfies laat die kraaie gaap
Stap net 'n entjie en ek wys jou waar′s die Kaap
Hier bo en onder langs my in Hanoverstraat
Die gummadromme klap daar in Hanoverstraat

Die ghoemadromme klap daar in Hanoverstraat
Hier bo en onder langs my in Hanoverstraat
Die ghoemadromme klap daar in Hanoverstraat

Curiosidades sobre a música Hanoverstraat de Sonja Herholdt

Quando a música “Hanoverstraat” foi lançada por Sonja Herholdt?
A música Hanoverstraat foi lançada em 1992, no álbum “Gunsteling Treffers”.

Músicas mais populares de Sonja Herholdt

Outros artistas de Afrikaans