Jason Bourne
Somtyds dan voel ek soos Jason Bourne
Heeltemal verdwaald en deurmekaar
Dan drink ek my whisky so on the rocks
Soos ek doer oor die vlaktes staar
Ek soek ‘n vrou of ‘n hond
Iets om my besig te hou
Ek soek ‘n pel of ‘n vark
Iets om aan vas te klou
Gee my rugby
Gee my Wêreldbeker pret
Gee my biltong
Gee my ‘n Springbok kêp
Gee my ‘n sportsbar
Gee my ‘n groot biertent
Gee my ‘n shooter en ‘n bier dat ek die rules kan bend
Die Springbok legendes is op my muur
Van Joeba tot Ollie tot James
Ek het Aussie en Kiwi en Springbok bier
Ek het PVR vir al die games
Bring die Kiwi of die Haan
Die Brit of die Wallaby
Bring die Skot en die Ier
Japan of vir Argentine
Gee my rugby
Gee my Wêreldbeker pret
Gee my biltong
Gee my ‘n Springbok kêp
Gee my ‘n sportsbar
Gee my ‘n groot biertent
Gee my ‘n shooter en ‘n bier dat ek die rules kan bend
Al staan daar ‘n army van Skotte voor my deur
Al maak daar ‘n army van Iere my dalk seer
Al storm daar ‘n trop Argentyne op my af
Ek bly ‘n Bok
Ek bly ‘n Bok
Gee my rugby
Gee my Wêreldbeker pret
Gee my biltong
Gee my ‘n Springbok kêp
Gee my ‘n sportsbar
Gee my ‘n groot biertent
Gee my ‘n shooter en ‘n bier dat ek die rules kan bend
Gee my ‘n shooter en ‘n bier dat ek die rules kan bend