Kleintjie en Barkvaal

ROBBIE WESSELS

Kleintjie en Barkvaal, Kleintjie en Barkvaal
Die lewe is so vaal sonder Kleintjie en Barkvaal
O Kleintjie en Barkvaal, Kleintjie en Barkvaal

As die dae te lank raak loop ek rond hier op my erf
Soek bietjie geselskap iemand om te kan bederf
Op my voorstoep staan twee hondjies altyd reg om te gesels
Hulle kannie wag om my te kom omhels

Dan loop ek na die kas toe waar die koekies lê en wag
Dan kry hulle ‘n paar veral as Mickey vir my lag
In my garage staan twee hokkies vol van krimpvarkies getooi
En buite op die gras in hulle kooi

Lê Kleintjie en Barkvaal, Kleintjie en Barkvaal
Die lewe is so vaal sonder Kleintjie en Barkvaal
O Kleintjie en Barkvaal, Kleintjie en Barkvaal
Die lewe is so vaal sonder Kleintjie en Barkvaal

Ek gooi vir my ‘n koffie en gaan sit daar op my stoep
Ek dink eers was dit ek het ek perongeluk gepoep?
Maar ek ruik dis uit ‘n ander hol 'n ander maag se taal
Dis defnitief Kleintjie of Barkvaal

Ek loop na hulle hok toe maar ek maak nie ‘n bohaai
Ek sê ag nee foef Barkvaal dit ruik verskriklik kwaai
Maar hy kyk my of ek mal is wie’s ek om met hom te raas?
Hy is dan die baas van hierdie plaas

Kleintjie en Barkvaal, Kleintjie en Barkvaal
Die lewe is so vaal sonder Kleintjie en Barkvaal
O Kleintjie en Barkvaal, Kleintjie en Barkvaal
Die lewe is so vaal sonder Kleintjie en Barkvaal

Uit die hoek van my oog sien ek kom Jopie om die draai
Met ‘n bal in sy bek hy weet hy moet sy luck kom try
Dalk wil ek bietjie speel en ‘n paar keer vir hom gooi?
Maar ek’s huiwerig ek weet net nie so mooi

Barkvaal hou nie daarvan as ek en Jopie speel
En Jopie is besitlik op sy bal wil hom nie deel
Nou weet ek hier kom moeilikheid ek gaan die twee moet skei
Anders gaan hulle twee baklei

Kleintjie en Barkvaal, Kleintjie en Barkvaal
Die lewe is so vaal sonder Kleintjie en Barkvaal
O Kleintjie en Barkvaal, Kleintjie en Barkvaal
Die lewe is so vaal sonder Kleintjie en Barkvaal

Kleintjie en Barkvaal, Kleintjie en Barkvaal
Die lewe is so vaal sonder Kleintjie en Barkvaal
O Kleintjie en Barkvaal, Kleintjie en Barkvaal
Die lewe is so vaal sonder Kleintjie en Barkvaal

Kleintjie en Barkvaal, Kleintjie en Barkvaal
Die lewe is so vaal sonder Kleintjie en Barkvaal

Curiosidades sobre a música Kleintjie en Barkvaal de Robbie Wessels

Quando a música “Kleintjie en Barkvaal” foi lançada por Robbie Wessels?
A música Kleintjie en Barkvaal foi lançada em 2020, no álbum “Die Sluise Van Die Hemel”.
De quem é a composição da música “Kleintjie en Barkvaal” de Robbie Wessels?
A música “Kleintjie en Barkvaal” de Robbie Wessels foi composta por ROBBIE WESSELS.

Músicas mais populares de Robbie Wessels

Outros artistas de Middle of the Road (MOR)