Gym of All Nations
Hy lyk soos ‘n kondoom vol akkers
Niemand kyk hom in die oë nie net sy makkers
Want hy kry jou dalk alleen by die lockers
In die gym
‘n 9 volt battery sy vitamienpil
En vra jy hom waar bly hy sê hy bly stil
Maar die opinies verander as hy hard gil
In die gym
Sy bende noem hom bench press Thysie
As hy gil dan klink hy soos ‘n meisie
Hy’s die leier van die gang Alsations
Maar ook die owner van die Gym Of All Nations
Dis die Gym Of All Nations
Hier's Asians Israelies die Scottish en die Irish
Hier’s somtyds Filipyne selfs Filistyne en soms dan ook die manne van die myne
En dan het ons die bendes die Alsations Temptations die 101 Dalmations
Verloor hulle frustrations
By die Gym Of All Nations
En dan het ons vir Gerrie van die Wesrand
Hy’t ‘n klapoog ‘n bandana en ‘n valstand
Geklap deur ‘n Temptation met ‘n plathand
In die gym
Want jy hol nie op ‘n treadmill konfooi nie
Selfs al sou iemand jou uitnooi nie
Al is hy single en al is hy hoe mooi nie
Dis teen die reëls
Hy represent die 101 Dalmations
‘n Persoonlike vendetta teen die Asians
Want hulle meisies lyk te mooi op die treadmills
En hulle lift mekaar op die bicycles
Dis die Gym Of All Nations
Hier's Asians Israelies die Scottish en die Irish
Hier’s somtyds Filipyne selfs Filistyne en soms dan ook die manne van die myne
En dan het ons die bendes die Alsations Temptations die 101 Dalmations
Verloor hulle frustrations
By die Gym Of All Nations
En dan het ons die koning van pilates
Dis altyd sy verskoning as hy laat is
Vandag is dit al wat ek in staat is
Om te doen
En dan roep hy die res van die Temptations
Ons drink op peace in die Gym Of All Nations
Twee smoothies en ‘n muffin please Patience
By Kauai
Hy’s ‘n Japanese boer van Swede
Hy glo in wêreld vrede
Hy’s die leier van die gang Temptations
Hulle swim ook by die Gym Of All Nations