Die Cheetah Song
Raak jy nervous as iemand jou try opsom?
Is jy bang met die slag van ‘n bas drom?
Voel jy veilig as a ‘n storm op jou afkom?
Hoor jy soms ‘n ding wat voor jou deur grom?

Hoor jy soms ‘n ding wat voor jou deur grom
Jy raak koud jy raak benoud
Jy kyk rond en sien niemand kan jou red
Jy gryp hastig na jou tokse en jou skrumpet
Ja dis verby as ‘n Cheetah wat al maande lank jou spoor sny
Watch jou rug
Val terug
Daar’s ‘n Cheetah in sig
Wat jou uitkyk
Watch jou rug
Val terug
Daar’s ‘n Cheetah in sig
Wat jou bloed ruik
Wat maak jy as daai Cheetah jou wil opsom?
Waantoe hol jy as daai storm op jou afkom?
Hoe reageer jy as ‘n Cheetah voor jou deur grom?
Gryp jou skeermes en jou kouse en jou papsak
Pak jou kleure kam jou hare kry jou rugsak
Los jou tokse en jou skrumpet op die boekrak
Vat die huisbak tot op die dakvlak
Haal jou rum en mapelpyp uit jou bo sak
En kyk vir oulaas hoe die son oor die bult sak
Watch jou rug
Val terug
Daar’s ‘n Cheetah in sig
Wat jou uitkyk
Watch jou rug
Val terug
Daar’s ‘n Cheetah in sig
Wat jou bloed ruik
Watch jou rug
Val terug
Daar’s ‘n Cheetah in sig
Wat jou uitkyk
Watch jou rug
Val terug
Daar’s ‘n Cheetah in sig
Wat jou bloed ruik