Wil Jy Vry?

Onthou jy nog ek weet jy’t nie vergeet
Jy was ver te cool
Jy was mos die held by elke game
En jy’t die skool ge-rule

En elke naweek breek jy nog ’n hart
En toe kom jy vir my jy was verwaard

Wil jy vry?
My later buite kry en wil jy vry?
Kyk wat jy reg kan kry jy loer vir my
Ek speel terug maar net totdat jy val vir my

Wil jy vry?
Jy het geen kans met my en jy kan kry
Alles behalwe my jy val vir my
Hoe voel dit om my nie te kan kry nie?

Vyf jaar later loop ek jou weer raak
Jy dink jy’s net die ou
Jy oefen elke dag ses ure lank
Om girls om jou te hou

En nou kom jy weer aangestap na my
Jy’s nie die tippe ou wat my sal kry

Wil jy vry?
My later buite kry en wil jy vry?
Kyk wat jy reg kan kry jy loer vir my
Ek speel terug maar net totdat jy val vir my

Wil jy vry?
Jy het geen kans met my en jy kan kry
Alles behalwe my jy val vir my
Hoe voel dit om my nie te kan kry nie?

Jy vertel my hoe het jy verander en hoe graag jy my wil hê
Ek ken jou soort so hou verby

Wil jy vry?
My later buite kry en wil jy vry?
Kyk wat jy reg kan kry jy loer vir my
Ek speel terug maar net totdat jy val vir my

Wil jy vry?
Jy het geen kans met my en jy kan kry
Alles behalwe my jy val vir my
Hoe voel dit om my nie te kan kry nie?

Curiosidades sobre a música Wil Jy Vry? de Karlien Van Jaarsveld

Quando a música “Wil Jy Vry?” foi lançada por Karlien Van Jaarsveld?
A música Wil Jy Vry? foi lançada em 2010, no álbum “As Die Gordyn Val”.

Músicas mais populares de Karlien Van Jaarsveld

Outros artistas de Pop rock