Snak Na My Asem

Karlien van Jaarsveld, Johan Vorster

Ek hou dit in my asem in ek's bang ek gil jy raak so liggies aan my
Dit alles voel dit alles voel net soos 'n fliek wat nooit sal einde kry
Ek stuier en vir 'n oomblik raak die aarde doodstil
Ek wil beweeg maar ek kan maak wat ek wil
My spiere lam my woorde stom ek voel so dom dis wat jy doen aan my

Want jy jy jy jy laat my snak na my asem
Hoe vinniger my hart klop daar's niks wat dit ooit kan stop
Jy jy jy jy laat my snak na my asem
Jy vernou my aare het jy dan geen genade?

Jy loer vir my jy loer vir my is daar 'n kans dat ek jou hart sal kan kry?
As ek ooit val as ek ooit val sal jy jou liefde leen en my weer optel?
En ek weet daar is 'n plek wat ek net vir jou uithou
Dis net jou arms wat my so kan vas hou
Jy sluk my in en dit begin weer soos 'n fliek wat nooit sal einde kry

Want jy jy jy jy laat my snak na my asem
Hoe vinniger my hart klop daar's niks wat dit ooit kan stop
Jy jy jy jy laat my snak na my asem
Jy vernou my aare het jy dan geen genade?

Want jy jy jy jy laat my snak na my asem
Hoe vinniger my hart klop daar's niks wat dit ooit kan stop
Jy jy jy jy laat my snak na my asem
Jy vernou my aare het jy dan geen genade?

En dit bekommer my (Dat ek)
Nie beheer kan kry (Oor my)
Oor my lyf en oor my hele wese (Want jy)
Kom en maak my mal (Want jy)
Kom en maak my val (Oor jou)
Oor jou voete en jy verlos

Want jy jy jy jy laat my snak na my
Asem
Jy laat my snak na my asem
Hoe vinniger my hart klop daar's niks wat dit ooit kan stop
Jy jy jy jy laat my snak na my asem
Jy vernou my aare het jy dan geen genade?

Want jy jy jy jy laat my snak na my asem
Hoe vinniger my hart klop daar's niks wat dit ooit kan stop
Jy jy jy jy laat my snak na my asem
Jy vernou my aare het jy dan geen genade?

Jy laat my snak na my asem

Curiosidades sobre a música Snak Na My Asem de Karlien Van Jaarsveld

Quando a música “Snak Na My Asem” foi lançada por Karlien Van Jaarsveld?
A música Snak Na My Asem foi lançada em 2013, no álbum “Uitklophou”.
De quem é a composição da música “Snak Na My Asem” de Karlien Van Jaarsveld?
A música “Snak Na My Asem” de Karlien Van Jaarsveld foi composta por Karlien van Jaarsveld, Johan Vorster.

Músicas mais populares de Karlien Van Jaarsveld

Outros artistas de Pop rock