Tot Die Perde Eendag Horings Kry

Wat maak dit saak as ons nie met mekaar kan praat?
As die donker kom draai en jy’s bang om ‘n kans te vat
Al voel jy jy’s alleen moet jy weet ek is jou skaduwee
Jy moet weet ek sal my alles en my laaste vir jou gee

En nooit nooit is ‘n bitter lang tyd om te sê ons gaan nie baklei
Maar dis nie net ek en jy nie en nooit
Dit klink baie goed vir my
By jou vir ewig bly net ek en jy
Tot die perde eendag horings kry

Draai jou gesig na die een net vir jou gemaak
En raak vir my stil want met jou wil ek die heelaand praat
Ek weet jy het gesê ‘n duisend woorde maak geen verskil
Maar ek sal aanhou probeer al is dit vir die heel laaste keer

En nooit nooit is ‘n bitter lang tyd om te sê ons gaan nie baklei
Maar dis nie net ek en jy nie en nooit
Dit klink baie goed vir my
By jou vir ewig bly net ek en jy
Tot die perde eendag horings kry

Tot die perde eendag horings kry
Tot die perde eendag horings kry

En nooit nooit is ‘n bitter lang tyd om te sê ons gaan nie baklei
Maar dis nie net ek en jy nie en nooit
Dit klink baie goed vir my
By jou vir ewig bly net ek en jy
Tot die perde eendag horings kry
Tot die perde eendag horings kry

Curiosidades sobre a música Tot Die Perde Eendag Horings Kry de Karlien Van Jaarsveld

Quando a música “Tot Die Perde Eendag Horings Kry” foi lançada por Karlien Van Jaarsveld?
A música Tot Die Perde Eendag Horings Kry foi lançada em 2015, no álbum “My Hartjie”.

Músicas mais populares de Karlien Van Jaarsveld

Outros artistas de Pop rock