Sweet Dreams

Johan Vorster, Adolf Vorster

Sweet dreams baby
Ek lees jou sms
Vergeet van al die res
In my hart is jy altyd ingeprent
Jy’s 'n deel van my
Dit sal altyd so bly

Soos dit later word
Dink ek meer aan jou
Het al jou smse op my foon gehou
Net voor ek gaan slaap
Wag ek dat jy sê

Sweet dreams baby, lekker doeks
Gaan jy my heelnag in jou drome soek?
Soos 'n ridder in 'n storieboek
Sal jy my kry, ek wil hê jy moet
Sweet dreams baby sê vir my
Dat jy my iewers in 'n droom sal kry
As die son opkom en die droom verdwyn
Voel ek jou nog hier naby my
(Sweet dreams)

Toe ek wakker word
Dink ek weer aan jou
Ek sukkel om gisteraand se droom te kan onthou
Daar was ek en jy, soene en champagne

Sal ek jou weer vanaand in my drome kry
By dieselfde boom soos met ons eerste vry
Waar jy my altyd sal bel

Sweet dreams baby, lekker doeks
Gaan jy my heelnag in jou drome soek?
Soos 'n ridder in 'n storieboek
Sal jy my kry, ek wil hê jy moet
Sweet dreams baby sê vir my
Dat jy my iewers in 'n droom sal kry
As die son opkom en die droom verdwyn
Voel ek jou nog hier naby my
(Sweet dreams)

En al voel ek vêr van jou
Sal ek dit altyd onthou
Dis waarom ek vashou
(Sweet dreams)
As ek vanaand weer wakker lê
Sal jy my bel om te sê
My baby slaap jy al?
Ons kan praat tot dat jou oë toe val

Sweet dreams baby, lekker doeks
Gaan jy my heelnag in jou drome soek?

Sweet dreams baby, lekker doeks
Sal jy my heelnag in jou drome soek?
Soos 'n ridder in 'n storieboek
Sal jy my kry, ek wil hê jy moet
Sweet dreams baby sê vir my
Dat jy my iewers in daai droom sal kry
As die son opkom en die droom verdwyn
Voel ek jou nog hier naby my
(Sweet dreams)
(Sweet dreams)
(Sweet dreams)
(Sweet dreams)

Sweet dreams baby sê vir my
Dat jy my iewers in daai droom sal kry
As die son opkom en die droom verdwyn
Voel ek jou nog hier naby my
(Sweet dreams)

Curiosidades sobre a música Sweet Dreams de Karlien Van Jaarsveld

Em quais álbuns a música “Sweet Dreams” foi lançada por Karlien Van Jaarsveld?
Karlien Van Jaarsveld lançou a música nos álbums “As Die Gordyn Val” em 2010 e “Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou” em 2011.
De quem é a composição da música “Sweet Dreams” de Karlien Van Jaarsveld?
A música “Sweet Dreams” de Karlien Van Jaarsveld foi composta por Johan Vorster, Adolf Vorster.

Músicas mais populares de Karlien Van Jaarsveld

Outros artistas de Pop rock