Sê Wat Jy Wil Sê

Ek voel onseker hier by jou
Dis of als wat ek wil hou
Vir `n tyd wag om my weg te vat van jou
En al hou ek jou nou vas
Voel ek hoe jy weg draai omdat, jou hart nog nooit net myne was

Sê wat jy wil sê
Wat jy wil sê
Wat jy wil sê
Wil jy my nie hê
Wil jy my hê
Wil jy my hê
Sê wat jy wil sê
Wat jy wil sê
Wat jy wil sê
Ek wil die woorde hoor by jou
Dat die onsekerheid ophou

En jy was gister nog by my
Jy het lank gebly
Asof jy nie weg sou gaan
Nou is als verby
Was ek dalk te gou vir jou?
Of was ek net nog een wat jou, hart vir `n seisoen kon hou

Sê wat jy wil sê
Wat jy wil sê
Wat jy wil sê
Wil jy my nie hê
Wil jy my hê
Wil jy my hê
Sê wat jy wil sê
Wat jy wil sê
Wat jy wil sê
Ek wil die woorde hoor by jou
Dat die onsekerheid ophou
As jy sê wat jy wil sê

Sê my wat jou hart voel
Ek wil verstaan wat jy bedoel

Sê wat jy wil sê
Wat jy wil sê
Wat jy wil sê
Wil jy my nie hê
Wil jy my hê
Wil jy my hê

Sê wat jy wil sê
Wat jy wil sê
Wat jy wil sê (Sê my wat jy voel)
Wil jy my nie hê
Wil jy my hê
Wil jy my hê (Ek wil verstaan wat jy bedoel)
Sê wat jy wil sê
Wat jy wil sê
Wat jy wil sê
Ek wil die woorde hoor by jou
Dat die onsekerheid ophou
As jy sê wat jy wil sê

Curiosidades sobre a música Sê Wat Jy Wil Sê de Karlien Van Jaarsveld

Em quais álbuns a música “Sê Wat Jy Wil Sê” foi lançada por Karlien Van Jaarsveld?
Karlien Van Jaarsveld lançou a música nos álbums “As Die Gordyn Val” em 2010 e “Jakkals Trou Met Wolf Se Vrou” em 2011.

Músicas mais populares de Karlien Van Jaarsveld

Outros artistas de Pop rock