My Hartjie

Vir nou het ek jou so gemis my hart wil breek
Vir nou het ek geen ander lief gehad jy weet
Vir nou het ek die spoke van gister gelos by die agterdeur
Wat nie toe wou maak

Vir nou het ek ons nog 'n kans gegee
Vir nou het ek my woorde weer opgewek
Vir nou het ek gelos wat jou seermaak
Gevat wat jou heel maak
Vir nou sal ek jou trane afvee

My hartjie
My liefie
Ek het jou lief maar die son sak weg en
Ons liefde sal deur die donker kan bly staan
Staan, staan, staan
Vir nou
En vir altyd (Vir altyd)

Vir nou het ek geweet wat ek in jou kry
Vir nou het ek geglo jy's die een vir my
Vir nou het ek jou omgee met woorde
Gevat as belowe
Dat ons staande bly

My hartjie
My liefie
Ek het jou lief maar die son sak weg en
Ons liefde sal deur die donker kan bly staan
Staan, staan staan
Vir nou
En vir altyd, is 'n baie lang tyd
Maar ek weet jy sal so mooi na my kyk
Met jou is daar geen verskil
Tussen vir nou en vir altyd

My hartjie
My liefie
Ek het jou lief maar die son sak weg en
Ons liefde sal deur die donker kan bly staan
Staan, staan, staan

My hartjie
My liefie
Ek het jou lief maar die son sak weg en
Ons liefde sal deur die donker kan bly staan
Staan, staan, staan
Vir nou
En vir altyd
My hartjie

Curiosidades sobre a música My Hartjie de Karlien Van Jaarsveld

Quando a música “My Hartjie” foi lançada por Karlien Van Jaarsveld?
A música My Hartjie foi lançada em 2015, no álbum “My Hartjie”.

Músicas mais populares de Karlien Van Jaarsveld

Outros artistas de Pop rock